)

Nellies O/13B Netbal – Mpumalanga Kampioene 2019

Laerskool Nelspruit se 0/13B Netbalspan is die naweek van 24-25 Mei, tydens die MSN – B kampioenskappe in Middelburg, aangewys as Mpumalanga 0/13B wenners. Hulle is reeds as Ehanzeni Laeveld wenners twee weke gelede gekroon.

Nellies is baie trots op die dogters. Die MSN A-kampioenskappe vind eerskomende naweek by Laerskool Witrivier plaas waar Nellies se 0/11A, 0/12A en 0/13A spanne gaan deelneem. Al drie spanne is reeds aangewys as Ehlanzeni Laeveld wenners!

Agter vlnr: Chloë Mabitla, Christine Venter, Amor de Jager, Zoe Scheepers, Jenna Smal,

Middel vlnr: Inge van Staden, Lindré Steenkamp en Amoré Gerber

Voor: Owami Mhlanga

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal