)

Hoërskool Punt by BestMed Madibaz Atletiekbyeenkoms

Andrea Kommer.

Altesaam 401 atlete van oor die hele land het op 21 September  aan die jaarlikse BestMed Madibaz Top10 Atletiekbyeenkoms,  by die van Riebeeck Stadion, deelgeneem.

Uit die 26 skole is 47 spanne ingeskryf. Hoërskool Punt het 4 spanne ingeskryf  en het 14 medaljes verower (4 Goud, 7 Silwer en 3 brons). Andrea Kommer (Vroue o/19) het 3 Goue medaljes gewen in Spiesgooi, Verspring en Driesprong. Carmel Treurnicht (Dogters o/17) het in driesprong  ‘n goue medalje gewen.

Menlopark se atlete het die dag gewen en met die prysgeld huis toe gegaan. Dit was ‘n dag van pragtige atletiek en 27 nuwe rekords is opgestel.

Baie dankie aan BestMed en Madibaz vir hul betrokkenheid!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal