)

Hoërskool Strand presteer by Argus-fietstoer

Me. Lizanne Vos en Mnr Danie Malan

Die jaarlikse Argus-fietstoer kon darem nog plaasvind op Sondag 8 Maart. Baie geluk aan drie van Hoërskool Strand se personeellede asook een leerder wat hierdie fietstoer van 102km aangedurf het.

Mnr D. Malan (skoolhoof), nr.12 met ‘n tyd van 4 uur en 30 minute

Me. Lizanne Vos, nr.16 met ‘n tyd van 3 uur en 42 minute

Mnr. Wikus van Dyk, nr.7 met ‘n tyd van 4 uur en 8 min

Christian de Jager, ‘n gr.9-leerder.  Dit was Christian se eerste fietstoer met ‘n tyd van 4 uur en 37 min.

Veels geluk!

Mnr. Wikus van Dyk en Christian de Jager

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal