)

Hoërskool Punt o/14 Rugbyseisoen, ‘n suksesverhaal vir 2019

Die O/14A  “Sardyne” van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n baie suksesvolle seisoen beleef met slegs 2 nederlae uit die 10 ligawedstryde wat hulle gespeel het. Die seuns het werklik aanskoulike rugby gespeel. Die hoogtepunt van die jaar was toe hulle met interskole teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn met 22-15 gewen het.

Die Sardyne teken tydens die 2019-seisioen 207 punte  aan en staan  slegs 139 punte af. Hulle was ook bevoorreg om  vanjaar ‘n A en B span op die veld te kon stuur

Wel gedaan, manne!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal