Die volgende spelers van Hoërskool Strand is in die PSI Nasionale Binnenshuise hokkiespanne, wat gedurende Desember in Kaapstad deelneem, opgeneem.
Die spelers is: Daniëlle Meyer (o.14), Danelie Pienaar (o.16) en Josh Schwartz (o.16) is in die Wildcats-span. Nia Theron (o.16) in die Scorpions-span en Hanli Huisamen (o.16) in die Foxes-span.