)

DURBIES WEN VREESLOOS 2019

Agter v.l.n.r. Tiano de Sousa, Franko Van Wyk, WP Humphries, Emihl Rossouw, AJ Steyn en Andre de Goede.

Voor v.l.n.r. Paul Esterhuizen, Ruben Crous, Pierre van Zyl, Juf Liandri Laubscher, Iwaan Bloys, Zac Louw, Mnr. Sedrick Taljaard (Radio Tygerberg)
(afwesig vir foto Dandre Jansen van Nieuwenhuizen)

ā€œHoĆ«rskool Durbanville wenĀ #VREESloos2019.

Die derde Radio Tygerberg 104fm #VREESloos is pas in die bed gesit en vanjaar was dit ā€˜n kop-aan-kop stryd met die HoĆ«rskool Durbanville wat uiteindelik as wenners van #VREESloos2019 aangewys is. Die skool het R30Ā 000 van Radio Tygerberg 104fm ontvang.

DieĀ DurbiesĀ het ook die sosiale media prys van R5000 vanĀ AWSUM gewen met hul wen-video wat in minder as 24 uur meer as 2Ā 200 keer gekyk is. Hulle het die baie belangrike en ernstige onderwerp van geweld teen vroue en kinders in hul video uitgelig en bewustheid vir die organisasie,Ā One Billion RisingĀ met hul veldtog, #VREESloosVirVroue geskep.

Vanjaar het vyf skole deelgeneem aan die baie gewilde #VREESloos-uitdaging van Radio Tygerberg 104fm waar leerders uitgedaag word om hul vrese te oorkom en as gelowiges, die wĆŖreldse uitdagings met moed en deursettingsvermoĆ« aan te vat. Deur in spanne saam te werk, op ander te vertrou en mekaar te motiveer word eenheid en spangees ook bevorder. Skole kies ook ā€˜n saak wat bewusmaking kry gedurende die uitdaging en moet sosiale media effektief gebruik om dit te kommunikeer. Benewens HoĆ«rskool Durbanville en DFM, het HoĆ«rskool Stellenberg, Tygerberg asook Bellville aan die uitdaging deelgeneem.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal