)

Hoërskool Brackenfell leerder Skole Sportman van 2019

Marx Meyer en sy trotse Pa, Mnr Meyer.

Marx Meyer, Graad 11-leerder van die Hoërskool Brackenfell, is aangewys as die wenner van die Wes-Kaap Provinsie Sport Konfederasie se Skole Sportman van 2019. Marx het teen al die wenners in hierdie kategorie van die Wes-Kaap Distriksrade meegeding, naamlik:  Eden, Cape Winelands, Central Karoo, West Coast en Overberg. Marx het in Julie hierdie kategorie vir die Kaapstad Distrik Sportsraad verteenwoordig en gewen.

Baie geluk aan Marx Meyer. Brakkies is baie trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal