)

TALENTVOLLE WOORDKUNSTENAAR PALM 2 TROFEES IN

Derik Nortjé (gr. 10) van Hoërskool Strand, het na afloop van vanjaar se Helderberg-eisteddfod beide die “Sprankelster”-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Afrikaanse Drama-afdeling asook die “Blue Diamond”-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Engelse Drama-afdeling ingepalm.

Hiermee het hy bewys dat hy oor die uitsonderlike gawe beskik om op die verhoog, in beide Afrikaans én Engels, in enige geskrewe teks lewe te blaas.

Voorwaar ? uitsonderlike prestasie vir hierdie uiters talentvolle woordkunstenaar!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal