)

BRAKKIES BLINK UIT BY EISTEDDFOD IN DRAMA

Graad 10 drama Eisteddfod

Hoërskool Brackenfell se Dramaleerders het hierdie jaar puik presteer by die Tygerberg Eisteddfod.  Die skool lewer nie minder nie as twaalf kategoriewenners op vir hierdie jaar. In die Drama-kategorie is Hoërskool Brackenfell se graad 10-leerders aangewys as die Groepprojek kategoriewenner met 95%. Deandra Lategan is aangewys as die wenner van die graad 10 Voordrag (dogters) met 94%, Ehan Smit is aangewys as die wenner van die graad 10 Voordrag (seuns) met 93% en Dean Lange is die wenner vir sy Gedramatiseerde Prosa (seuns) met 90%. In die graad 11 Drama-kategorie is Melandri Taljaard aangewys as die wenner van die Voordrag (dogters) met 90%, Christiaan Koorts is aangewys as die wenner van die Voordrag (seuns) met 91%, Sino Mbekeni is the winner of Dramatized Prose (girls), Ashley Smith is die wenner van haar Monoloog met 96% and Connor Naldrett is the winner of his Monologue with 99% and the winner of the Trophy for outstanding achievement in Dramatic extract.

Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se Dramaleerders met hul uitstekende prestasies.

Brakkies is supertrots op julle!

Graad 11 drama Eisteddfod
Connor Naldrett
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal