Mihan van Zyl van PRG het in die Nasionale rondte van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie ‘n tweede plek behaal in die onvoorbereide afdeling en Pellatt Smith het in die Nasionale rondte van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie tweede gekom.
Baie geluk, Pellatt!