)

Hoër Meisieskool Paarl Ruiter presteer by WP Saalperd-kampioenskappe

 Katrien van Eeden van Hoër Meisieskool Paarl, (Gr.10) het die afgelope vakansie deelgeneem aan die WP Saalperdkampioenskappe by die Robertson skou. Sy het die volgende plekke behaal in die verskillende kategorieë:

1e plek: Driegang Plesierperd – Ruiter 18 jaar en onder
2e plek: Vyfgang Plesierperd – Ruiter 18 jaar en onder
2e plek: Driegang Ruiterkuns – Ruiter 18 jaar en onder
2e plek: Vyfgang Ruiterkuns – Ruiter 18 jaar en onder

Sy en haar perd, Pinnacle Point, is ook die WP Reserwe Groot Kampioen Plesierperd.

Baie geluk met hierdie puik prestasie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal