)

Hoërskool Brackenfell leerder skitter in skyfskiet

Die Hoërskool Brackenfell is supertrots op hul matriekleerder, Nicky-Leeze de Wet, wat silwer gewen het in die British Junior International kompetisie in Engeland. Nicky-Leeze is ingesluit in die SA skole span vir skyfskiet waarin sy die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskutters-unie (SANSSU) verteenwoordig het. Nicky-Leeze en haar toerspan het vanaf 5 – 8 Augustus aan die British Junior International kompetisie in Engeland deelgeneem.

Baie geluk Nicky-Leeze met jou uitstekende prestasie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal