)

Hoërskool Strand Rugby teen Engelse toerspanne

Hoërskool Strand ontvang jaarliks ‘n hele paar oorsese toerspanne. Die eerste 2 spanne het hierdie week reeds teen van Hoërskool Strand-spanne gespeel.

Ols Swinford Hospital School vs Strand

Die onder 14-rugbyspan van Hoërskool Strand het met groot durf die Engelse toerspan, Swinford, aangepak. Alhoewel dit die eerste wedstryd na die Junie-eksamen en vakansie was, het hulle nie teruggestaan vir die Engelse nie.

Daar is baie goeie spel deur albei spanne gelewer, maar Swinford het op die ou einde die wedstryd gewen. Dit was ‘n ongelooflike ervaring vir albei hierdie spanne.

Die aangename sportmangees tydens die kort funksie na die wedstryd was werklik iets wat onthou kan word.

Foto bo: spanfoto van Ols Swinford en Strand

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal