)

Hoërskool Strand SA Korfbal

Die SA-korfbaltoernooi het onlangs plaasgevind. Die volgende spelers van Hoërskool Strand is in verskeie spanne opgeneem:

• Mev Lorraine Verwey is in die SA A-korfbalspan opgeneem
• Tara Venter, Minke Barnard (oud-leerder) en Bianca van Deventer, is in die SA 0.20-korfbalspan opgeneem
• Leané van Deventer is in die SA-uitnodigingspan opgeneem
• Corné Wessels is in die 0.20 Mans SA-korfbalspan opgeneem

Voor vlnr: Leané van Deventer en Tara Venter

Agter vlnr: Bianca van Deventer, mev. Lorraine Verwey en Corné Wessels.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal