)

Hoërskool Durbanville kies Mn ren Mej Durbie

Hierdie aand is sekerlik een van die hoogtepunte op ons Durbie-seniors se kalander.
Dit was vanjaar weer ‘n spoggeleentheid. Die Durbanville-gemeenskap het die Ouditorium stampvol gesit om dié aand by te woon.

Ons organiseerders en deelnemers se sorgvuldige beplanning en ure se opoffering is mooi uitgebeeld op hierdie spogaand.

Baie geluk aan elkeen van ons deelnemers, ons is waarlik trots op elkeen van julle se harde werk en deursettingsvermoë.

Baie geluk ook aan die volgende leerders:
2de Prinses – Mia Fourie
1ste Prinses – Mia Esterhuyse
Mej. Durbie – Élan Stoffberg

2de Prins – Ben Venter
1ste Prins – Lambertus van Zyl
Mnr. Durbie – Sheldon Adonis

Mej. Persoonlikheid – Maja Smith
Mnr. Persoonlikheid – Sheldon Adonis

Mej. Fotogenies – Élan Stoffberg
Mnr. Fotogenies – Ben Venter & Quinton Weber

Spesiale dank aan ons borge:
Lorraine Bester en haar span wat die grimering gedoen het, Tosca Hair & Beauty, Dry-Cleaning 4U, 26 on Gladstone,
Kenridge Apteek en Eulogeo Zeloo Couture.

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om hierdie aand ‘n sukses te maak.

Ons waardeer die ondersteuning opreg.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal