Jandri Snyders, ‘n leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die naweek van 8 September aan die ASA Landloop Kampioenskappe by NMU Universiteit in Port Elizabeth deelgeneem.
Sy het ‘n 43ste plek, in die dogters o/14, 4 km wedloop behaal uit ‘n groep 110 atlete, met ‘n tyd van 16:28.