Outies hardloop die rugbyveld aan die brand. Laerskool Outeniqua is trots op die ses seuns wat gekies is om SWD in die jaarlikse o/12-kusstreektoernooi te verteenwoordig.
V.l.n.r: Aya Dada (A-span), Aldert van Zyl (B-span), Truspé Schoeman (A-span), Dewalt Jonck (B-span), Christian Kolbé (B-span) en Rowan Mafutu (A-span).