)

DURBIES STIGTERSDAG

Hoërskool Durbanville het op Vrydag, 5 April, Stigtersdag gevier.

Hierdie tradisie word jaarliks in die Hoërskool Durbanville Gedenktuin gevier. Die skool se Matriekgroep, saam met ‘n handjie vol eregaste wat Oud-Durbie Onnies insluit kom bymekaar om die stigters van die skool te vier, mense wat hul lewens toegewy het aan die skool en die Durbanville-gemeenskap, Oud-Durbies wat voor ons hier was en ook Oud-Durbies wat hul lewens verloor het.

Dit is vir Hoërskool Durbanville, as een van die oudste skole in die land, baie belangrik om hierdie tradisies te koester.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal