)

Hoërskool Strand se atlete verower medaljes

Dewald de Koker, Adriaan Kennedy, Marli Botha, Kristin Meyer

  • In die 4 x 400m aflos vir S.19 het Dewald de Koker meegehelp om by die SA Skole Kampioenskap ‘n silwer medalje vir die Wes-Kaap in te oes. Hy het ook by die ASA Jeug- en Junior Kampioenskap in die 4x400m-aflos ‘n brons medalje saam met sy o.20 spanmaats verower.
  • Adriaan Kennedy was een van die lede van die 4x 400m onder 20 Boland-span wat die brons medalje by die ASA Jeug- en Junior Kampioenskap ingepalm het.
  • Marli Botha (D.17 – hamergooi) het met ‘n yslike poging van 50,23m die brons medalje by die SA Skole Kampioenskap ingepalm.
  • Kristin Meyer (D.19 – 10 000m Stap) het ook ‘n brons medalje by die SA Skole Kampioenskap verower – met ‘n tyd van 57:46,92.
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal