)

Java Interschool Challenge in vennootskap met Spur

U word hartlik uitgenooi na die Java Interschool Challenge in vennootskap met Spur.

Dit is ‘n heerlike buite-avontuur wat Van Loveren aanbied waarby Hoërskool Robertson betrokke is. Daar word hierdie jaar ‘n interskole kompetisie gehou onder skole.

Die toernooi sal bestaan uit ‘n 10km-hardloopuitdaging en 20km MTB-resies. Daar sal ‘n laerskool -en hoërskool kategorie wees vir beide items asook podiumpryse vir die top drie junior en senior seuns en dogters.

Ons wil graag versoek dat u die inskrywings dryf en motiveer onder u leerders. U skool kan groot baat vind by die finansiële pryse wat geborg word deur Spur.

Dit sal vir ons ‘n voorreg wees indien u skool ook betrokke raak by hierdie dag. Aangeheg is al die nodige inligting. Indien u wil registreer as ‘n deelnemende skool vir die geleentheid, kontak my gerus.

Kom ons kyk hoeveel skole en leerders ons by hierdie dag kan betrek. Ons het die oog daarop om ‘n nuwe rekord op te stel.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal