)

Hoërskool Strand lootjievorms

Hoërskool Strand het onlangs ‘n lootjie-verkoop-poging gehad om geld in te samel vir die hokkiespelers wat gedurende die vakansie aan verskeie toernooi gaan deelneem, onder andere die Fairmont Easter Festival, die Bleomhof Investec-toernooi en die Paarl Gim-toernooi.

Die spelers, wie se vorms die wenlootjies opgelewer het, verskyn op die foto: Chris Langeveldt en Alexander Smit. Die eerste prys is ‘n naweek vir twee persone by die At-Whale-Phin Gastehuis in Reebok, tesame met ‘n geskenkpak van R500 van SPAR. Die tweede prys is ‘n Russell Hobbs versapper en die derde prys ‘n vleis-geskenkpak van R520 van Akeru Slaghuis in Gordonsbaai (ontvanger afwesig).

Foto bo: Chris Langeveldt en Alexander Smit

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal