Worcester Gimnasium het hul Hoofleiers van Seminarie meisiekoshuis en Brandwacht seunskoshuis vir 2019 bekend gemaak.
Brandwacht seunskoshuis se hoofseun is Delmaine Swartz en die onderhoofseun is Jaco Ferreira.
Seminarie meisiekoshuis se hoofmeisie is Louleine de Kock en die onderhoofmeisie is Joalé van Dyk.
Vlnr: Onderhoofseun: Jaco Ferreira; Hoofseun: Delmaine Swartz; Hoofmeisie: Louleine de Kock en Onderhoofmeisie: Joalé van Dyk