)

Hoër Meisieskool Paarl slaag noodhulpkursus

25 Dogters van Hoër Meisieskool Paarl het die Noodhulp vlak 3 kursus by die skool geslaag.

Baie dankie ook aan Elmarie Koch van ‘Back to Basics Health Training’ wat die kursus vir hulle aangebied het.

Agter vlnr: Jana Smit, Helé Husselmann, Andrea Haywood, Nina Zeeman, Lente Viljoen, Isabella Agostini, en Anneke Strangfled

Middel: Fransesca Nel, Layla Schmidt, Nina Elof, Karla Strangfeld, Janke Els, Janine de Wet en Dané van der Bank

Voor: Andrea Wolhuter, Luané Le Roux, Dakota Haymann en Jana De Lange

Afwesig vir foto: Robunne Geyer, Elsa du Toit, Cara Conradie, Tamara Marais, Hannah Botha en Nina Marie Anker

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal