)

Hoërskool Strand Protea-toutrekkers presteer by Toutrek Wêreldkampioenskap 2018

Suid-Afrika was bevoorreg om verlede week en die naweek van 19 – 22 September die 2018 Toutrek Wêreldkampioenskap) by Hoërskool Kampsbaai aan te bied.

So ook was Hoërskool Strand bevoorreg om heelwat van hul toutrekkers te kon laat deelneem aan die Kampioenskap as deel van die nasionale Protea-spanne, Gazelle- (SA B) en WP-spanne.  Suid-Afrika en dan ook van Hoërskool Strand se trekkers het hulself deeglik laat geld en verskeie medaljes ingepalm.  In hierdie verband het die volgende Strand-trekkers deelgeneem en presteer:

  • Jamé Phillips:

560kg  O/23 Dames             Silwer medalje (Ope afdeling)

480kg O/19 Dames              Brons medalje (Ope afdeling)

520kg O/19 Gemeng           Silwer medalje (Ope afdeling)

500kg O/23 Dames              Silwer medalje (Ope afdeling)

500kg O/23 Dames              Silwer medalje (Geslote afdeling)Hoërskool Strand Protea-toutrekkers presteer by Toutrek Wêreldkampioenskap 2018

  • Leandri Smart:

500kg O/23 Dames              Silwer medalje (Ope afdeling)

480kg O/19 Dames              Brons medalje (Ope afdeling)

540kg O/23 Dames              Brons medalje (Ope Afdeling)

500kg O/23 Dames              Silwer medalje (Geslote afdeling)

  • Zounica vd Merwe:

480kg O/19 Dames              Brons medalje (Ope afdeling)

500kg O/23 Dames              Silwer medalje (Ope afdeling)

520kg Jeug                           Silwer medalje (Ope afdeling)

500kg O/23 Dames              Silwer medalje (Geslote afdeling)

  • Elandré Kemp:

600kg Gazelle                      8e (Ope afdeling)

520kg WP Gemeng              4e plek (Ope afdeling)

560kg WP O/19                   9e plek (Ope afdeling)

  • JP Coetzee:

560kg mans                         (Ope afdeling)

560kg junior mans               (Ope afdeling)

600kg O/23 mans                (Ope afdeling)

520kg junior Gemeng          (Ope afdeling)

  • Francois Greyling:

520kg Gemeng                    O/19 4e plek

560kg mans

560kg O/19 mans

Baie geluk aan hierdie trekkers!  Hulle is ‘n voorbeeld van harde werk, vasbyt en hoe om doelwitte te bereik. Mag hulle nog baie ander leerders inspireer deur aan sport deel te neem en hard te werk om doelwitte te bereik.  Die gemeenskap is trots op sulke uitvoerprodukte van Hoërskool Strand.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal