)

Die Groen-Klub van Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Cheetah Outreach

Op Donderdag 30 Augustus 2018 het die Groen-Klub weer die Cheetah Outreach in Somerset-Wes besoek om vrywilligheidswerk te doen. Die leerders het onkruid uitgetrek, giftige plante verwyder, molsgate toegestop en die jagluiperde se lêplek in die skaduwee skoon en netjies gemaak. Die leerders wat vir hulle derde keer saam gegaan het, het die geleentheid gekry om een van die jagluiperde te ontmoet. Baie dankie aan Dawn Glover en haar span! Ons sien uit na ons volgende besoek.

Boomplantdag

Op Dinsdag 4 September 2018 het die Groen-Klub twee suurlemoenbome geplant vir Boomplantweek. Die bome is geplant agter die krieketnette van die skool geplant. Ons is dankbaar vir die lekker reën wat op daardie dag geval het om die grond nat te maak.

Internasionale Strandskoonmaak Dag

Saterdag 15 September 2018 gaan die Groen-Klub om 10:00 die strand gaan skoonmaak. Kom ontmoet ons by die lewensreddersklub!

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17811,17812,17813,17815,17816,17817,17814,17818″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal