)

HS Strand Matrieks hou Makietie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Hoƫrskool Strand se matriekafskeid het op die 24ste Augustus, te Rusticana in Klapmuts, plaasgevind.

Maande vooruit is die metgeselle gevra, rokke al beplan en haar- en grimeringafsprake gemaak. Hoe dan anders, hulle droom en maak al idees vanaf graad 8 bymekaar vir die groot geleentheid wat net een maal plaasvind.

Die matrieks en hul metgeselle het al vanaf 15:50 by HoĆ«rskool Strand met hul deftige motors begin arriveer. Binne in die saal het hulle druiwesap geniet en op die projektor gekyk hoe hul mede-matrikulante ingery kom. Daar is oor en weer gekuier en en mooi herinneringsfoto’s geneem. Die matrikulante het per bus by die spogvenue aangekom.

“Ons is soos ware eregaste hanteer, met rooi tapyt en al”, was Carlin Fisher se gevoel na die spoggerige aand.

Na ‘n onvergeetlike aand van smaaklike kos, dans en plesier, het die matrieks pootuit op die bus geklim om traag huiswaarts te keer. Dit was stil, want in elkeen se gedagtes het dieselfde gedagte bly maal: Hoe op dees aarde het vyf jaar so vinnig verby gevlieg?

 

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Matriekafskeid-1-1.jpg” show_in_lightbox=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Matriekafskeid-3.jpg” show_in_lightbox=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Matriekafskeid-4.jpg” show_in_lightbox=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal