[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”]
Die rolbaluitslae van die Interskole tussen HS Strand en Rusthof is ook bekend. HS Strand het vir Rusthof 15 – 4 gewen. Dit is die eerste amptelike rolbal Interskole tussen twee skole in Suid-Afrika.
Rolbal interskole het op Dinsdag 14 Augustus teen Rusthof plaasgevind.Ā Die 2 A spanne bestaande, uit 4 spelers, het oor 10 koppe teen mekaar gekompieeer.Ā Strand wen die wedstryd 15-4, en ontvang die Denis Malan wisseltrofee.Ā Hierdie was die eerste van sy soort rolbalwedstryd tussen 2 skole.
Strand A rolbalspan spelers is:Ā Eugene Louw (kaptein,3de speler) Jason Fouche (skip) Mckenzie Knipe (lei) Juan Joubert (2de speler)
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.105″ posts_number=”12″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17725,17726,17727,17728,17729,17730,17731,17732,17733,17734,17735″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]