)

Hoërskool Strand neem deel aan die Boland atletiekkampioenskap 

Op Vrydag en Saterdag 2 en 3 Maart het 25 atlete van Hoërskool Strand aan die Boland atletiekkampioenskap  by Dal Josafat deelgeneem. Die kompetisie by hierdie byeenkoms is baie sterk, aangesien atlete van alle streke in die Boland deelneem.

Ses atlete het aandie kwalifiserende standaarde voldoen en is in die Boland-span opogeneem om op 9 en 10 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskap deel te neem. By hierdie kampioenskap word die atlete aan nog hoër standaarde onderwerp om dan in die Wes-Kaapspan opgeneem te word en uiteindelik aan die SA Skole Kampioenskap deel te neem.

Die volgende atlete het gekwalifiseer en goeie prestasies gelewer:

Agter: Marli Botha (1e plek D.15 hamergooi), Adriaan Kennedy (2e plek S.17 hoogspring en 3e plek 400m hekkies)

Voor: Caitlin Isaacs (1e plek D.17 100m en 2e plek D.17 200m), Anél Swart (4e plek D.17 hamergooi), Jada Dippenaar (3e plek D.19 hamergooi), Carli Swart (2e plek D.15 hamergooi)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal