Ila Alberts en Heinrich Crous is tot die Junior Stadsraad verkies. Dit is ‘n verteenwoordigende liggaam van hoĆ«rskoolleerders wat Stad Kaapstad se Stadsraad se werk naboots. Daar word maandeliks in die Burgersentrum in Kaapstad vergader en leerders word ook in wyke verdeel. Die doel hiervan is om die jeug te mobiliseer om verandering in hulle gemeenskappe d.m.v. projekte wat hulle self loods, teweeg te bring. Die termyn duur vir twee jaar en daar sal ook ‘n Uitvoerende Komitee binne die volgende twee weke verkies word.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ān vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










