)

HS Strand – Boland atletiekbyeenkoms uitslae

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/HS-Strand-Boland-atletiekbyeenkoms-uitslae.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text]

BOLAND ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE, DAL JOSAFAT, PAARL 2  en 3 MAART 2018

Die Boland Kampioenskap het Vrydag en Saterdag in die Paarl plaasgevind. Die kompetisie is BAIE sterk, aangesien die atlete met atlete van Sentraal, Suid-, Wes-, Noord- en  Noordwes-Boland moet kompeteer vir ‘n plek in die Boland-span. Hierdie atlete neem in die komende naweek (9 en 10 Maart) aan die Wes-Kaap Kampioenskap in die Paarl deel. Slegs atlete, wat aan die kwalifiserende standaarde voldoen en atlete wat by die Kampioenskap ‘n medalje gewen het, word in  die span opgeneem. By hierdie Kampioenskap moet die atlete weer eens aan kwalifiserende standaarde voldoen om sodoende te kwalifiseer om aan die SA Skole Kampioenskap deel te neem.

Die volgende atlete het aan hierdie vereistes voldoen en baie goed presteer.

NAAM EN VAN ITEM PRESTASIE
Carli Swart Hamergooi D.15 Silwer medalje –  38,53m
Marli Botha Hamergooi D.15 Goue medalje –  46,88m
Anél Swart Hamergooi D.17 4e –  42,11m
Jada Dippenaar Hamergooi D.19 Brons medalje –  40,02m
Caitlin Isaacs 100m D.17

200m D.17

Goue medalje  – 12,53s

Silwer medalje – 26,53s

Adriaan Kennedy Hoogspring

400mH

Silwer medalje – 1,90m

Brons medalje – 55,61s

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal