)

Mnr. en Mej. Hoërskool Strand 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.89″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”15035,15036,15037,15038″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”]

“A night at the Oscars” het vir groot pret en baie opwinding gesorg. Die beoordelaars het voorwaar ‘n moeilike taak gehad om nege wenners uit 34 finaliste aan te wys. Die aand is geopen deur temadrag van die seniors wat enige fliek of karakter uit ‘n fliek voorgestel het. Die seniors en juniors het afsonderlik die gehoor met danspassies in sportdrag vermaak. Aantreklike jongmanne is na Hollywood ingevoer om metgeselle vir die junior meisies in dagdrag te wees. Aanddrag en skemerkelkrokkies is met keur gekies en pragtige meisies en aantreklike seuns het die finale rondte behoorlik die gehoor op die punt van hulle stoele gehad.

Baie geluk aan die volgende senior wenners:

Mnr. en Mej. Hoërskool Strand  : Paul Verdoes en Zané Cronjé

Tweede plekke is toegeken aan Pieter Welgemoed en Nikita Hammers

Derde plekke is toegeken aan Gunter Mohr en |Anja Linde

Mnr. en Mej. Persoonlikheid      : Helgardt de Vries en Tania Niemann

Mnr. en Mej. Fotogenies              : Zanten Nolan en Chanté van Pletzen

Baie geluk aan die volgende junior wenners:

Eerste plek          : Ané Braasch

Tweede plek      : Taylin Bosman

Derde plek          : Karla Pienaar

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal