[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Op die gevreesde Vrydag die 13de het DF Malan ons jaarlikse Interhuis gehou.
Die drie huise van die skool: Artius, Solaris en Proteus het teen mekaar op die atletiekbaan en pawiljoen meegeding. Hul temas was soos volg: “Martial Artius”, “Solar Kings” en “Into the Woods”. Die huise het hard gewerk. Huis Proteus wat met die louere weggestap.
Baie dankie aan elke leerder en onderwyser wat deel van hierdie wonderlike dag was.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ posts_number=”12″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” gallery_ids=”14790,14791,14792,14793,14794,14795,14796,14798,14799,14800,14802″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]