DF Malan het weer sy stem dik gemaak met die landwye opstelkompetisie.

In die Junior Afdeling is skoonskip gemaak: Mila de Villiers (Eerste); Karen Vergeest (Tweede) en Ila Alberts (Derde). Dian Burger se werk is eervol vermeld.

In die Senior Afdeling behaal Brigitte Dempers ā€˜n tweede plek, Femke Swanepoel ’n derde plek en Nico van der Westhuizen se opstel word eervol vermeld.

Baie geluk aan hierdie leerders!

Foto (van links na regs):

Dian Burger, Mila de Villiers, Karen Vergeest en Ila Alberts.

Become a Sponsor