)

Telkom Netball League – Hoërskool Fichardtpark

Telkom Netball League – Hoërskool Fichardtpark se afrigter van die o.14A netbalspan is Xandri Fourie. Sy het deelgeneem aan die Telkom Netball League. Tydens die kragmeting tussen Free State Crinums en die Flames is sy as Speler van die wedstryd aangewys. Die kragmeting het plaasgevind op 27 Mei in Johannesburg.

Xandri, speel as GA (Goal Attack) vir die Crinums. Met haar uitstekende spel en vasberadenheid het sy die toekenning verower en ’n prys van R2000 ontvang. Hierdie prestasie wys nie net haar talent op die baan nie, maar ook haar toewyding as afrigter en rolmodel vir die jong spelers.

Fichies is ongelooflik trots om ’n afrigter van haar kaliber in hul gemeenskap te hê. Haar passie vir die spel en vermoë om ander te inspireer maak van haar ’n ware voorbeeld van wat dit beteken om met trots en deursettingsvermoë te speel.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fpark.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal