)

Obstacle Course Running – Hoërskool Sentraal atlete skitter

Obstacle Course Running. Hoërskool Sentraal blink uit in Obstacle Course Running.

Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, is trots om aan te kondig dat vier atlete van Hoërskool Sentraal merkwaardige prestasies behaal het by die SAMPA Vrystaat SA-kwalifiseerder.

  • Lisa Steyn het die eerste plek verower. en daarmee haar plek verseker vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskap wat op 11 Julie in Johannesburg plaasvind.
  • Pieter Steyn: 1ste plek (mans o.17)
  • Nina Steyn: 1ste plek (dames o.15)
  • Handré Bubb: 2de plek (mans o.17)

Al vier hierdie top-atlete het daarmee ‘n plek verseker vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskap wat op 11 Julie in Johannesburg plaasvind.

Hierdie prestasie is nie net ’n bewys van hul uithouvermoë en toewyding nie, maar is ook ’n inspirasie vir hul skool en spanmaats. Sentraal wens aan hierdie vier sterre alle sukses toe vir die nasionale kampioenskap!

Foto: Pieter, Handré, Nina

Lees meer uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal