)

Training Show – Merensky Landbou Akademie

Training Show – Abigail Petersen van Merensky Landbou Akademie het saam met haar perd, Whisper, aan ‘n Training Show deelgeneem. Dit het op 16 Mei by Liam’s Voice Montessori in Tzaneen plaasgevind.

Die span het uitmuntend gevaar in skouspring en die volgende puik uitslae behaal:

  • 1ste plek – 60 cm – Goud
  • 1ste plek – 70 cm – Goud
  • 1ste plek – 80 cm – Goud

Baie geluk Abigail met hierdie merkwaardige prestasie wat jou talent en toewyding aan die sport bevestig!

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.plasies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal