)

Waarnemende Skoolhoof – Hoërskool Hoopstad

Waarnemende Skoolhoof – Dit is vir Hoërskool Hoopstad ‘n groot voorreg om die volgende nuusberig te deel.

Me Judy Viljoen is amptelik aangestel as die waarnemende skoolhoof van Hoërskool Hoopstad.

Me Viljoen is ’n bekende gesig in die skoolgemeenskap en haar passie vir onderwys en liefde vir die leerders straal in alles wat sy doen. Sy bring jare se ondervinding, toewyding en ’n hart vir die jeug saam met haar in hierdie belangrike rol.

Met haar sterk leierskap en warm persoonlikheid glo Hoopies dat sy die skool met integriteit en visie sal lei. Die taak wat voorlê is groot, maar Hoërskool Hoopstad staan bankvas agter Juffrou Judy!

Die skoolgemeenskap wens haar baie geluk en sterkte toe met hierdie nuwe hoofstuk. Mag sy die pad vorentoe met wysheid, moed en vreugde stap.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hshoopstad.com/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal