)

Top 10 akademiese sussies – Primêre Meisieskool Oranje

Top 10 akademiese sussies. Primêre Meisieskool Oranje vier ’n unieke prestasie!

Na afloop van die eerste kwartaal kan Oranje met trots aankondig dat drie pare sussies hul plek in die Top 10 akademiese prestasies verower het. ’n Waarlik merkwaardige prestasie wat wys dat talent en toewyding dikwels in die familie loop!

Hier is die Eentjies se blink sterre en hul uitsonderlike prestasies:

  • Miané Wessels – 1ste in Graad 4 en Almy Wessels – 3de in Graad 7
  • Louah Nel – 1ste in Graad 5 en Jana Nel – 5de in Graad 7
  • Liesel Hardie – 2de in Graad 5 en Dienie Hardie – 2de in Graad 7

Welgedaan, sussies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en liefde vir leer skyn helder. 🐥

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal