ASA Senior Kampioenskappe. Hoër Meisieskool La Rochelle vier uitnemendheid!
Baie geluk aan die uitstaande atlete wat gekies is om Hoër Meisieskool La Rochelle te verteenwoordig by die ASA Senior Kampioenskappe wat van 16 tot 18 April by die Coetzenburg-stadion, Stellenbosch plaasvind.
Hierdie kampioenskappe sluit beide baan- en velditems in. Om op senior vlak gekies te word, is ’n merkwaardige prestasie wat spreek van harde werk, deursettingsvermoë en talent.
La Rochelle se ster-atlete:
- Kylie Basson – 100m Hekkies & 200m
- Zia du Toit – 400m
- Enya Binneman – 400m
Larries is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sukses toe!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









