)

SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium

SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium se hengelspan het onlangs groot trots vir Gimmies gebring. Die hengelspan het deelgeneem aan die SADSAA Junior Game Fish Nationals. Hulle het Gauteng verteenwoordig tydens die SADSAA Junior Game Fish Nationals. Dit het by Sodwana plaasgevind van 30 Maart tot 3 April.

Die jong hengelaars het nie net hul plek in die span verdien nie, maar ook met puik prestasies uitgestyg!

o.16-span het bestaan uit:

  • Conrad Wasserman (kaptein) – graad 8
  • Christian Smith – graad 8
  • Liam Wasserman – graad 9

Hierdie o.16-span eindig algeheel 1ste, ‘n fenomenale prestasie!

Individuele uitslae:

  • Conrad Wasserman behaal goud met ‘n 1ste plek
  • Liam Wasserman behaal brons met ‘n 3de plek
  • Christian Smith behaal ‘n 6de plek

o.19-span

  • Francois Smith (kaptein) – graad 11

Die o.19-span het algeheel 2de geëindig en ook sterk individuele prestasies behaal:

  • Francois Smith – Behaal goud met ‘n gesamentlike 1ste plek
SADSAA Junior Nationals - Potchefstroom Gimnasium

Baie geluk aan elke seun met hierdie uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en sportmanskap maak Gimmies ongelooflik trots op julle.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://gimmies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal