)

Southern Cape Sports Tours – Hoërskool Jim Fouché

Southern Cape Sports Tours – Vyf rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché het onlangs aan die Southern Cape Sports Tours toernooi in George deelgeneem. Alhoewel die uitslae gemeng was, het die JF-seuns hul harte uitgespeel en waardevolle lesse geleer. Dit sal beslis ’n sterk grondslag vir die res van die seisoen vorm.

Hoogtepunte van die toernooi:

  • 42 JF-rugbyspelers is na afloop van die toernooi geïdentifiseer. Hulle is as deel van die “elite”-spanne gekies. Dit is ’n merkwaardige prestasie wat die diepte van talent by die skool onderstreep.
  • Die toernooi se kommentators het Ruan Kruger, Rico Kellerman, Arno Smit en HJ Noeth as deel van hul span van die week uitgelig. Dit is ’n besondere erkenning vir hierdie spelers se uitstaande bydraes.
Southern-Cape-Sports-Tours-Hoerskool-Jim-Fouche.
Uitslae van die wedstryde:

Eerstespan:

Hulle behaal ’n oorwinning oor Roots Gimnasium (21–20), maar verloor teen Brandwag A (30-5) asook teen Paarl Boys C (22-45).

Tweedespan:

Hierdie span wen goed teen Melkbosstrand B (20–12), maar met sterk teenstand van Kloof verloor hulle (36–25) en teen Stirling verloor hulle ook (17–41).

o.16A-Span

JF speel drie harde wedstryde teen Kwaggas (14-21) , Montana (10-24) en Midstream (12-17).

o.15A-Span

Hulle behaal ’n oorwinning teen Stirling (10–7) en wen Curro Durbanville ook (19–12), maar verloor teen Montana (10–29).

o.14A-Span

Die o.14A-span behaal ’n indrukwekkende oorwinning teen Noord-Kaap (46–17), maar verloor teen Montana (7–15) en teen Stirling (0–3).

Spelers gekies vir die “elite”-spanne

Eerstespan:

  • Jordan de Villiers
  • HJ Noeth
  • Rico Kellerman
  • Arno Smit
  • Christiaan Jacobs
  • Joran Jacobs
  • JG Noeth,
  • Jayden Pieterse,
  • Stefan Labuschagne,
  • Rohan Nothnagel

o.16 Span

  • Retief Ehlers,
  • Cias Marais,
  • Nathan Mulder,
  • Dylan van Eeden,
  • Caden Barns,
  • Reghardt Viviers,
  • PN Rolux,
  • Wianré de Bruyn,
  • Elvin Pienaar,
  • Luhan de Kock en
  • Levis du Preez

o.15 Span

  • Janhendrik Opperman
  • Oros Mokomela
  • Tjaart Venter
  • Anthony Brand
  • Dante Kruger
  • Jayden Strauss
  • Ruwan van Niekerk
  • Davie Kriel
  • Kwagga Coetzee en
  • Ruan Loots

o.14 Span

  • Johnathan Davidsworth,
  • Justin Groenewald,
  • Alexander Coetzee,
  • Helene Schutte,
  • Malan van der Westhuizen,
  • Douglas Steyl,
  • Xander Victor,
  • Andru Rademeijer,
  • Liam Gouws,
  • Dehan du Plessis en
  • Evan Swarts

Baie dankie aan elke span en speler wat JF met trots verteenwoordig het. Julle het nie net vir oorwinnings gespeel nie, maar ook vir karakter en trots. JF wens al die spanne sterkte toe vir die res van die seisoen.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za/

Foto’s voorsien

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal