)

SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Langenhoven

SA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Langenhoven blink uit op atletiekbaan.

Drie uitmuntende atlete van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs hul talente ten toon gestel en deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe vind plaas by die Groenpunt Stadion in Kaapstad.

Hoërskool Langenhoven spog met hierdie drie uitstaande atlete:

  • Chelsea Saayman het ’n 1ste plek in die 5000 m verower.
  • Anika du Plessis het ’n 2de plek in hammergooi behaal.
  • Jade Marx het ook ’n 2de plek in die 5000 m stap ingepalm.

Die skoolgemeenskap is uiters trots op hierdie drie ster-atlete en wens hulle alle sukses toe vir die nasionale kampioenskappe.

Anika du Plessis en Jade Marx

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://langenhovenhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal