)

Sone 2-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark

Sone 2-atletiekbyeenkoms – Die atlete van Hoërskool Fichardtpark het tydens die Sone 2-atletiekbyeenkoms gewys dat hulle nie net medaljes kan inpalm nie, maar ook geskiedenis kan maak!

Met goud, silwer én brons wat huis toe gebring is, het drie van hul o.14 hoogspringers die bestaande rekord verbeter. ’n Ongelooflike prestasie wat die skool se naam met trots laat weerklink.

Die atlete wat presteer het is as volg:

  • Wianey Geyer het die lat op ’n indrukwekkende 1,55 m geslaan.
  • Mieke Badenhorst het met styl ’n hoogte van 1,53 m behaal.
  • Mianay Stapelberg het met ’n sprong van 1,50 m haar plek tussen die toppresteerders verseker.

Hierdie drie sterre het nie net hul eie grense verskuif nie, maar ook nuwe standaarde vir toekomstige Fichie-atlete gestel. Fichies se harte klop vol trots; julle is ware kampioene!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fpark.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal