St Andrew’s Festival muurbal. Hoërskool Gimnasium Paarl – Muurbalprestasie.
Baie geluk aan Paarl Gimnasium se o.19-seuns-muurbalspan wat onlangs aan die St. Andrew’s Festival deelgeneem het!
Hierdie span was die jongste o.19-span by die toernooi en het ’n merkwaardige prestasie behaal deur vier van hul vyf wedstryde te wen.
🏆 Uitslae:
- Paarl Gim vs Queens College: 0–6
- Paarl Gim vs St. John’s College: 5–1
- Paarl Gim vs St. Andrew’s: 3–3 (wen op punte: 13–9)
- Paarl Gim vs Parktown Boys’ High: 6–0
- Paarl Gim vs KES: 6–0
Die skool is ongelooflik trots op julle, manne – julle het met moed en vasberadenheid gewys wat Paarl Gim kan doen!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









