O.13 Interprovinsiale Tennisproewe. Baie geluk aan Elané van Zyl wat op 29 en 30 November aan die o.13 Interprovinsiale tennisproewe deelgeneem het. 🎉
Elané is met groot trots op nr. 8 in die span opgeneem en sal van 7–11 Januarie 2026 in Bloemfontein die Boland Kavaliers verteenwoordig.
Die skoolgemeenskap is ongelooflik trots op jou prestasie, Elané – jy is ’n inspirasie vir jou spanmaats en vir Hoërskool Lutzville! 🌟
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.facebook.com/hslutzville
Foto verskaf
Become a Sponsor









