Netbalafrigter aangestel – Hoërskool Brandwag, Uitenhage spog met die aanstelling van ‘n nuwe Netbalafrigter.
Steffany Engelbrecht is as die nuwe o.14 Netbalafrigter vir 2026 aangestel.
- Steffany bring ’n uitmuntende afrigtingsloopbaan saam. Sy spog met spanne wat telkens onoorwonne in hul ligas was.
- Haar afrigting het reeds provinsiale en nasionale sukses behaal, wat haar reputasie as ’n top-afrigter bevestig.
- Ons glo sy gaan ’n groot rol speel in die ontwikkeling van Hoërskool Brandwag se jong o.14 netbalspelers.
- Hoërskool Brandwag vertrou dat Steffany ‘n sterk en kompeterende span sal opbou.
Hoërskool Brandwag heet Steffany hartlik welkom in die Brandwag-familie!
Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








