)

ACNW Atletiek – Hoërskool Fochville atlete skitter met SAQ tye

ACNW Atletiek. Hoërskool Fochville atlete skryf geskiedenis!

Hoërskool Fochville se junior atlete het Saterdag tydens die ACNW voor-seisoen byeenkoms in Gauteng die geskiedenisboeke herskryf toe hulle merkwaardige SAQ-tellings vir 2026 behaal het.

  • Laluje Viljoen het in die 100m ’n elektroniese tyd van 12,35 sekondes gehardloop en daarmee haar SAQ vir die ouderdomsgroepe u/18, u/20 en u/23 verseker.
  • Juandre Graaff het in die 400m ’n tyd van 49,05 sekondes aangeteken – ook ’n SAQ vir u/18, u/20 en u/23.

Hierdie prestasies is selfs vinniger as die oudste rekord in die skool se boeke, wat sedert 1979 deur Siebies in die o.19-afdeling gehou is.

Wat dit nóg meer besonders maak, is dat beide atlete slegs 15 jaar oud is. ’n Uitsonderlike prestasie wat die hele Fochville-gemeenskap met trots vervul!

Ons spreek ons hartlike gelukwensing uit aan die atlete en hul afrigters, Skrik Botha en Jacques van der Westhuizen.

Hierdie twee kampioene is FOCHIES!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fochies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal