Merietefunksie kleinsporte: Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het hul sport-presteerders tydens die Merietefunksie kleinsporte vereer.
Fotografie:
- Beste skoolfotograaf: Joubert de Wet
- Beste vordering: Carlie Hollenbach
Gholf:
- Beste vordering: Ryno Lourens
- Beste speler: Duardt Tollig
- Beste vordering: Daniël Jv Rensburg
Tennis:
- Beste senior speler: Ulrick Jacobsen
- Beste senior speler: Cara-Lee Dillman
Perdesport:
- Uithouritte: Ankia Koch
- In-hand utility & ruiterkuns: Nické Neveling
- Werkry, Dresseer, Skourykuns, Prix Caprelli, Ruiter van die jaar: Carla Malan
- Berede boogskiet: Franska Talma
- Freestyle: Vida Burmeister
- Werkjag: Micah Sparkes
- Berede spele: Mia Dupper
Jukskei:
- Beste senior: Louise Saunders
- Beste Junior: Lireé Otto
- Beste senior: Gerhardus Matthee
- Beste Junior: Jacques Theron
Skaak:
- Beste junior: Ruben Willemse
- Beste senior: Wian Grobler
Fietsry:
- Senior 17: Mikyla Gerner
- Jeug 17: Ivan Hurter
- Jeug 16: Deidre van den Berg
- Jeug 15: Damari Mouton
- Jeug 15: Renier Piterse
- Senior 18/19: Dameon Blake
- Jeug 16: Luhan van Heerden
- Sub-Junior: Diaan Roos
Skyfskiet:
- Knielhouding: Ryan Myburg
- Staanhouding en beste senior skut en lêhouding: Danelle van Zyl
- Beste junior skut: Anisa du Toit
Landloop:
- “Landloper” en beste junior: Ewan Coetzer
- Senior: Christiaan Franken
- Damari Mouton: Junior
Sagtebal:
- Junior: Kiara van der Schyff
- Senior: Kiani Naude
Netbal Fast 5:
- Speler van die jaar: Carla van der Nest


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








