)

SADF Gauteng Kampionskappe – Klerksdorp Hoërskool

SADF Gauteng Kampionskappe. 🏆 Klerksdorp Hoërskool vier uitmuntende prestasie van Charnè Tolmay!

Hoërskool Klerksdorp leerder, Charnè Tolmay, het die afgelope naweek met groot sukses aan die SADF Gauteng Kampioenskappe deelgeneem. Sy het geskitter met agt eerste plekke en twee tweede plekke. As erkenning vir haar uitstaande vertoning, is sy ook vereer met haar Gauteng Provinsiale Kleure.

Daarbenewens het Charnè by die nasionale finaal van die Allegretto Eisteddfod uitgestaan met drie A+ toekennings en drie Dubbel Goue medaljes – ’n bewys van haar talent en toewyding.

Klerksdorp Hoërskool is baie trots op Charnè se uitsonderlike prestasies en wens haar alle sukses toe met haar toekomstige deelname!

Lees meer interessante skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/groups/hsklerksdorp/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal