)

Oppie Tong Af – Hoërskool Hoopstad na finaal

Oppie Tong Af. Hoërskool Hoopstad se eie Kenia Muller is gekies vir die finaal van Oppie Tong Af — ’n MASSIEWE prestasie! Die nasionale kompetisie vind plaas van 16–18 Oktober 2025 in Centurion, en Kenia gaan daar die ‘mics’ laat rook! 🎤💥

Hoopies is vreeslik trots op jou, Kenia! Jy’s ’n ‘legend’ in wording en Jou talent en harde werk het jou tot by die finaal gebring. Gaan wys hulle hoe dit gedoen word! 🚀

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hshoopstad.com/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal